Eks nou oppad kerk toe. Ek
was vanoggend innie taxi besig om nog su lekker 'n brief vir Dr Stander te type dat ek die naweek nie su lekker voel
nie, en lieweste môre afsiek moet vat! Toe ek opkyk toe sit die twee Lavis gangsters
weerskante van my en kyk op my phone alles wat ek tik! Toe change ek my mind en
begin tik!
“Liewe
Sangoma,
Die slang wat jy vir my gegee het om in my bag te sit vir good luck willie stil sittie. Dit begin my nou baie problems innie taxi te gee, want ek kan voel hoe die slang net elke tyd wil uitpop. Ek is su bang dit spring uit en byt die twee gangsters wat langs my sit! Wat kan ek doen? Antwoord gou want anners kom hier groot kak!"

Jirre ek roer nog net so my nuwe
sandshoes, toe wip hulle oor my, yt hulle seats en skree. "Oooooooh
jirrrrreee! Maaaaaaammmmie! Die tief het 'n slang in ha bag! Sy's 'n vuilgat!" Die
anne eene (wat ek gedink het is ‘n Lavis-coloured) skree in Xhosa yt sy keelgat
yt ek hoor net "u-beach, u-beach".
Jissis, nou moet ek wee'
blerrie-wil wag virrie taxi om vol te raak! But- nou kan ek at least meer space vir my legs kry om vir Dr
Stander 'n regte mail te stuur. Sug!
Te heerlik Mavis!
ReplyDeleteThank you Giles!
ReplyDelete